Sunbird Says...

23 May 2006

Verwerking














Ek't anderdag die geleentheid gehad om vroeg op 'n Sondag oggend by die Vaalrivier te wees, en toe die son opkom het die koue waterdamp op die rivier veroorsaak. Ek kon myself nie keer nie, ek moes dit net afneem!

Maar op hom se selwers het dit nie genoeg "mood" gehad nie, toe gaan ek maar 'n bietjie "down under" in my argiewe en kikker die fototjie so 'n bietjie op.

Don, onthou jy nog ons nagtelike eskepades?