Sunbird Says...

02 October 2005

Aardklop 2005

Ons was die afgelope naweek Aarklop toe en soos gewoonlik het ek die hele ding gade geslaan deur my kamera lens! Dit het weereens sy kwota van fotos opgelewer en hierdie een van 'n baie hartseer engeltjie op 'n warm en stowwerige Saterdag middag het dit vir my (eie uitgeputte lyf) die hele saak baie goed opgesom.










Ek sal later van die ander fotos ook hier oplaai. Maar nou moet ek eers gaan rus na 'n baie uitputtende naweek sodat ons darem krag het vir die week wat voorlĂȘ.