Sunbird Says...

18 February 2007

The Art of Smoking

Donovan het gevra dat ek bietjie kleur inbring...


Donovan, hierdie is dus vir jou.








Bogenoemde - met die titel "The Art of Smoking" - het my sopas 'n eerste plek in ons klub kompetisie gewen! (Die rede vir die engelse titel van hierdie blog.)

En dan het ek natuurlik ook begin om te eksperimenteer....